Laerskool Garsfontein
  • Tuisblad
  • Ratwerk
  • Ons Span
  • Akademie
  • Sport
  • Kultuur
  • Program
  • Graad R

Inskrywings

Sake wat op hierdie bladsy aandag geniet:

  • Eerste registrasies
  • Graad 1 inskrywings
  • Graad 2 - 7 inskrywings

Eerste registrasies

Die proses van inhandiging van inskrywingsvorms en dokumente sal aan u gekommunikeer word vanaf 22 Junie 2020.
In terme van die skolewet is beide biologiese ouers aanspreeklik vir skoolgelde.

​Volgens departementele voorskrif moet alle leerders vir die jaar 2021 registreer.
Die skoolgelde vir Januarie 2021 moet voor einde Desember 2020 by die skool inbetaal word.

HEG ASB DIE VOLGENDE VEREISTE DOKUMENTE AAN:

1.    Kopieë van beide biologiese ouers se identiteitsdokumente.
2.   Afskrif van leerder se geboortesertifikaat.
3.   Afskrif van leerder se immuniseringssertifikate.
4.   Leerder se laaste skoolrapport.
5.   Bewys van residensiële adres (Slegs Munisipale rekening, afskrif van huurkontrak, bankstaat of SARS-brief).
6.   Oorplasingskaart.
​

GRAAD 1-inskrywings 

Riglyne vir aanlynaansoeke
Value
Inskrywingsvorm vir GRAAD 1 2022
inskrywingsvorm_2022.pdf
Kontrole LG 19 (b) vorm
​kontrole_vorm_lg_19__b___1_.pdf
Aanlynaansoek GRAAD 1 2022
volg later

GRAAD 2 - 7 inskrywings

2022 inskrywings
​
2022 inskrywingsvorm
​inskrywingsvorm_2022.pdf
​Kontrole LG 19 (b) vorm
​kontrole_vorm_lg_19__b_.pdf

Dankie vir u besoek aan ons webtuiste!


Skoolure

07:20 tot 13:35

Telefoon

012-348-1269

E-pos

Kantoor@lsgf.co.za
  • Tuisblad
  • Ratwerk
  • Ons Span
  • Akademie
  • Sport
  • Kultuur
  • Program
  • Graad R