Leiers: Skoolleiers; medialeiers; skolierpatrollie; redaksie van Garsiegerf
Beheerliggaam
Bo van links Mnr. Neels Snyman (skoolhoof) Mnr. Eben Venter (voorsitter) Mnr. Gert Kok (tesourier) Mnr. Gerhard van Wyk (sekretaris) Tweede ry Me. Marindi Blignaut Mnr. Coenie Groenewald Me. Linda Wonigkeit (gekoöpteerde lid) Me. Janelle Carstens Derde ry Mnr. Arno Coetzee Mnr. Herman van Emmenes Me. Dorette Kritzinger Mnr. Willem Bezuidenhout
Boodskap van die skoolhoof
Laerskool Garsfontein is geleë in die hartjie van Pretoria-Oos. Hier heers daar ‘n plattelandse atmosfeer. Ons glo daaraan dat ons Garsies solank as moontlik kind moet bly. Kinders moet in hierdie fase van hul lewe sorgeloos, vrolik en huppelend deur die lewe gaan. Dit is vir ons ook belangrik om gebalanseerde jongmense vir die samelewing voor te berei, daarom word daar ‘n gesonde balans tussen akademie, sport en kultuur gehandhaaf. Ons leuse ‘Altyd Hoër’ word daagliks uitgeleef deurdat ons in alles wat ons doen, ons beste lewer. Daar word nie onnodige druk op ons leerders geplaas nie, want dit wat elke kind doen moet hy/sy steeds ten volle geniet. Die vennootskap tussen ouer en skool is ook van onskatbare waarde. Hande word geneem om te verseker dat die kind die middelpunt vorm. Hierdeur verseker ons dan dat daar aan elke kind die beste ontwikkelingsmoont-likhede gebied word. Elke Garsie is vir ons belangrik en daarom glo ons dat Laerskool Garsfontein groot genoeg is om ‘n impak te maak en klein genoeg om om te gee. In ons veertigste bestaansjaar is ons dankbaar vir al die seëninge wat ons oor die jare heen ontvang het en gaan ons as Garsie-familie die toekoms doelgerig binne.
Professionele bestuur
Bo van links: Mnr. Neels Snyman (Skoolhoof) neels@lsgf.co.za Me. Linda Wonigkeit (Adjunkhoof) linda@lsgf.co.za Mnr. Marsté Bester (Adjunkhoof) marste@lsgf.co.za Mnr. Anton Britz Departementshoof/Dissiplinehoof) anton@lsgf.co.za Mnr. Callie Cilliers (Departementshoof) callie@lsgf.co.za Tweede ry: Me. Madelaine Cilliers (Departementshoof gr. 2 en 3) madelaine @lsgf.co.za Me. Louisa Reeves (Departementshoof Gr. R en1) louisa@lsgf.co.za Me. Christa Vorster (Departementshoof: Christa@lsgf.co.za Me. Jossie Stapelberg (Gr. R bestuurder) jossie@lsgf.co.za Mnr. Carel van Wyk (Sportbestuurder) carel@lsgf.co.za
Personeel in groepverband
Graad 1
Bo van links: Me. Thea de Jager (graad 1 G) thea@lsgf.co.za Me. Lilize Wonigkeit (graad 1 A) lilize@lsgf.co.za Me. Louisa Reeves (graad 1 R) louisa@lsgf.co.za Me. Lehandre Kotze (graad 1 S) leandre@lsgf.co.za Me. Marie Sevenster (graad 1 F) marie@lsgf.co.za Tweede ry: Me. Ansie Plotz (graad 1 O) ansie@lsgf.co.za Me. Lizel Gouws (graad 1 N - GRAADHOOF lizel@lsgf.co.za Me. Jeanette van den Heever (graad 1 T) jeanette@lsgf.co.za Me. Janelle Carstens (graad 1 E) janelle@lsgf.co.za Me. Dioné de Bruyn (graad 1 I) dione@lsgf.co.za
Graad 2
Bo van links: Me. Madelaine Cilliers (graad 2 G) madelaine@lsgf.co.za Me. Carien van Rooy (graad 2 A) carien@lsgf.co.za Me. Maryke van den Berg (graad 2 R) maryke,van.de.berg@lsgf.co.za Me. Susan Lewington (graad 2 S) susan@lsgf.co.za Me. Clara Wessels (graad 2 F) clara@lsgf.co.za Tweede ry: Me. Mariza de Jongh (graad 2 O - GRAADHOOF) mariza@lsgf.co.za Me. Ilanie Geyer (graad 2 N) ilanie@lsgf.co.za Me. Melissa Smit (graad 2 T)melissavanstaden94@gmail.com Me. Nadia de Wet (graad 2 E) nadia@lsgf.co.za
Graad 3
Bo van links: Me. Ilse-Marie Geldenhuys (graad 3 G) ilse-marie@lsgf.co.za Me. Marindi Blignaut (graad 3 A) marindi@lsgf.co.za Me. Michelle Venter (graad 3 R) michelle@lsgf.co.za Me. Ilzé Compaan (graad 3 S) ilzec@lsgf.co.za Tweede ry: Me. Mizanne van der Berg (graad 3 F) Mizanne@lsgf.co.za Me. Ioanita Myburgh (graad 3 O) Ioanita@lsgf.co.za Me. Melissa van Niekerk (graad 3 N - GRAADHOOF) melissa@lsgf.co.za Me. Annali Steenkamp (graad 3 T) annali@lsgf.co.za
Vakpersoneel vir graad 4: Afrikaans: Mee. Anne-Marie Bronkhorst en Annari Lingenfelder Engels: Mee. Lizahn Cambanis en Nicole Storm Wiskunde: Mee. Riëtte Olivier en Sonja Gouws NWT: Mnr. Walter Groenewald en me. Ena Wylie SW: Me. Erdine Coetzee en mnr. Stephan Smith LOT: Mnr. Mark Joubert SK: Me. Chanzelle Haasbroek PSW: Me. Linda Wonigkeit en mnr. Mark Joubert Rekenaars: Mnr. André Korkie
Graad 5
Bo van links: Me. Nicolien Mahne (GRAADHOOF) nicolien@lsgf.co.za Me. Anja van Zyl (graad 5 G) anja@lsgf.co.za Me. Lizé de Villiers (graad 5 A) lize@lsgf.co.za Me. Delmarie Marais (graad 5 R) delmarie@lsgf.co.za Me. Anri du Toit (graad S) anrid@lsgf.co.za Tweede ry: Mnr. André Korkie (graad 5 F) andré@lsgf.co.za Mnr. Stephan Smith (graad 5 O) stephan@lsgf.co.za Me. Nicole Storm (graad 5 N) nicole@lsgf.co.za Me. Sumari Hall (graad 5 T) sumari@lsgf.co.za Vakpersoneel vir graad 5: Afrikaans: Mee. Anja van Zyl en Sumari Hall Engels: Mee. Lize de Villiers en Nicole Storm Wiskunde: Mee. Delmarie Marais en Nicolien Mahne NWT: Mee. Anri du Toit en Mia Earle SW: Mnr. Stephan Smith LOT: Me. Mia Earle SK: Me. Chanzelle Haasbroek PSW: Mnre. Chris von Wielligh en Mark Joubert en me. Hannalie Snyman Rekenaars: Mnr. André Korkie
Graad 6
Bo van links: Me. Anri Potgieter (GRAADHOOF) anri@lsgf.co.za Mnr. Dries Vermeulen (graad 6G) dries@lsgf.co.za Me. Meyerlene Graham (graad 6 A) meyerlene@lsgf.co.za Me. Nell Theron (graad 6 R) nell@lsgf.co.za Me. Petricia van Wyk (graad 6 S) petricia@lsgf.co.za Tweede ry: Mnr. Heinrich van Noordwyk (graad 6 F) heinrich@lsgf.co.za Me. Anja Myburgh (graad 6 O) anja.myburgh@lsgf.co.za Me. Anja Botha (graad 6 N) anja.potgieter@lsgf.co.za Me. Mia Earle (graad 6 G) mia@lsgf.co.za Vakpersoneel vir graad 6: Afrikaans: Mee. Nell Pieterse en Anja Botha Engels: Mee. Petricia van Wyk en Meyerlene Graham Wiskunde: Mee. Anri Potgieter en Hannalie Snyman asook mnre. Marsté Bester en Anton Britz NWT: Mnre. Coenie Groenewald en Dries Vermeulen SW: Mnre. Dries Vermeulen en Frans Kruyswijk LOT: Mnre. Heinrich van Noordwyk en Mark Joubert SK: Mee. Anja Myburgh en Chanzelle Haasbroek PSW: Mnr. Chris von Wielligh
Graad 7
Bo van links: Mnr. Frans Kruyswijk (GRAADHOOF) frans@lsgf.co.za Me. Ena Wylie (graad 7 G) ena@lsgf.co.za Me. Hannalie Snyman (graad 7 A) hannalie@lsgf.co.za Mnr. Chris von Wielligh (graad 7 R) chris@lsgf.co.za
Vakpersoneel vir graad 7: Afrikaans: Mee. Christa Vorster en Monique Smuts Engels: Mee. Cilmarie Maree en Meyerlene Graham Wiskunde: Mee. Celesté Britz en Hannalie Snyman NS: Me. Ena Wylie Tegnologie: Mnr. Heinrich van Noordwyk EBW: Mnre. Neels Snyman; Coenie Groenewald en Chris von Wielligh LOT: Mnr. Heinrich van Noordwyk (seuns) SK: Me. Anja Myburgh LO: Mnr. Callie Cilliers SW: Mnr. Frans Kruyswijk
Vakpersoneel sonder registerklasse
Van links: Mnr. Anton Britz (Wiskunde Gr. 6) anton@lsgf.co.za Mnr. Callie Cilliers (LO Gr. 7) callie@lsgf.co.za Me. Christa Vorster (Afrikaans Gr. 7) christa@lsgf.co.za
LOT-personeel
Van links: Me. Mishca Smit mishca@lsgf.co.za (graad 1 -3) Me. Mia Earle mia@lsgf.co.za Mnr. Mark Joubert (mark@lsgf.co.za) Mnr. Heinrich van Noordwyk heinrich@lsgf.co.za
Musiek en rekenaars
Van links: Me. Erika Lemmer (musiek: GSF) erika@lsgf.co.za Me. Scharené Reyneke (junior rekenaarsentrum en leesremediëring) scharené@lsgf.co.za Mnr. André Korkie (Senior rekenaarsentrum en IT) andré@lsgf.co.za
Tweede ry: Me. Leané Prinsloo (ontvangsdame) ontvangs@lsgf.co.z Me. Elsabé Smit (debiteure invordering) debiteure@lsgf.co.za Me. Franci Steyn (Personeel / skoolhoofassistent) franci@lsgf.co.za Me. Yolandé von Wielligh (gr. R admin) yolande@lsgf.co.za
Sportkantoor
Van links: Mnr. Carel van Wyk (Sportbestuurder) carel@lsgf.co.za Me. Martinette Swart (Sportkantoorassistent) martinette@lsgf.co.za Mnr. Jan Swanevelder (Skoolbusbestuurder)
LOK-personeel (leerderondersteuningsdienste)
Van links: Me. Eunice Uys (Maatskaplike werker en terapeut) eunice@lsgf.co.za Me. Natasha van Dyk (Leerderondersteuning en terapie) natasha@lsgf.co.za Me. Danielle Hawkins (Gr. R Arbeidsterapeut) danielle@lsgf.co.za Me. Luzaan Verster (Akademiese leerderondersteuning)
Onderwysassistente
GSF Assistente bo van links: Me. Chaté van der merwe Me. Nicole van Graan Me. Celia Lombard Me. Larouché White Me. Claudine Pinkham Tweede ry: Me. Monique Pieterse Me. Monique Koekemoer Me. Leandrie du Preez Me. Anneline Richards Me. Vanessa Leach Derde ry: Me. Mariet Bacon Me. Kaeleigh Theunissen Me. Dané Huisamen Me. Madie Ehlers
SPF Assistente bo van links: Mnr. CJ van der Merwe Mnr. CJ Hattingh Mnr. Armand Azar Mnr. Franco Potgieter Mnr. JJ Rosin Tweede ry: Mnr. Berno Klopper Mnr. Damien Briedenhann Mnr. Sean Ritter Me. Marische Smit Derde ry: Mnr. HJ van Staden Me. Michelle Robberts Me. Anthea de Jager Me. Marietjie Reitz
Terreinpersoneel
Eerste ry: Mnr. Arno Coetzee (Terreinbestuurder) Me. Martha Mbila Me. Mapule Racheku Me. Emily Dhlamini Me. Selina Matsimbi Me. Anna Masemola Tweede ry: Mnr. Frans Ntuli Mnr. Fanie Managa Mnr. David Magampa Mnr. Jan Ralefume Mnr. Kleinboy Kotlolo Mnr. Simon Legodi Derde ry: Mnr. Solly Steven Seloma Mnr. Daniël Jwarha Mnr. Alfred Mokoena Mnr. Steven Sebothoma
Skoolleiers
Van bo na onder: Ry 1: Karla Bouwer (hoofmeisie); Karli Fourie (onderhoofmeisie); Landri Lotter (onderhoofmeisie); Shanri Holmner; Petra Burger; Michelle Hoal; Lize Scheepers; Lisa du Plessis; Lenique Vogel Ry 2: Lené Lourens; Kaylee Carr; Karmia van Jaarsveld; Karla van Wyk; Imre Bezuidenhout; Gabbi-René Grant; Emma Fischer; Dané Jonck; Chanita Grobler Ry 3: Carolien Sevenster; Ash-Lee Bohlman; Anna Meyer; Angelique Swanepoel; Ané Robbertze; Amé Botha; Tanya Taderera
Van bo na onder: Ry 1: Rubin Labuschagne (hoofseun); Nikolas Ganz (onderhoofseun); JJ Thom (onderhoofseun); Reinhardt Niebuhr; Michael Bernard; Louw Wessels; Lohan de Lange; Joubert de Wet; Joshua Joubert Ry 2: Joshua de Villiers; Josh Bernard; Jonathan Joubert; Fc Bester; Ewald van Heerden; Dian Schlebusch; Dian Jooste; Daniël van Os; Daniël Janse van Rensburg Ry 3: Christiaan Georghiou; André van Wyk; Ryan de kock