Laerskool Garsfontein

SPORT

…’N GESONDE LIGGAAM HUISVES ‘N GESONDE GEES…

U kan die skoolkommunikeerder raadpleeg vir alle sportinligting en -briewe.
Sport is ‘n passie by Laerskool Garsfontein, daarom is dit baie belangrik dat ons sport kerngesond bly en dat Garsies hulself op alle terreine sal laat geld.

Sport speel ‘n baie belangrike rol in die vorming en ontwikkeling van ons leerders. Leerders word die geleentheid gebied om hulle talente en vaardighede op verskeie gebiede te ontwikkel. Deur middel van goeie ontwikkelingsprogramme vir ons junior-leerders word groot klem gelê daarop om alreeds van jongs af ‘n liefde vir sport te kweek wat dan vanself lei tot goeie resultate.

Ons Garsie-leerders word aangemoedig om deel te word van soveel sportgeleenthede moontlik om sodoende te ontwikkel in ‘n gebalanseerde tiener met ‘n breë lewensvisie en verwysingsraamwerk.

Meer as genoeg geleentheid word geskep vir massa-deelname waar ons leerders hulself kan geniet en uitleef in die sport van hulle keuse.

SPORTKANTOORINLIGTING:

GROOT SPORT

Atletiek

mishca@lsgf.co.za
Me. Mishca Smit

Rugby

heinrichv@lsgf.co.za
Mnr. Heinrich van Noordwyk

Hokkie

Dogtershokkie

celmari@lsgf.co.za
Me. C. van den Berg

Hokkie

Seunshokkie

marste@lsgf.co.za
Mnr. M. Bester

Netbal

shannon@lsgf.co.za
Me. Shannon van Heese

Krieket

armand@lsgf.co.za
Mnr A. Azar

Swem

Me. I. Geldenhuys - ilse-marie@lsgf.co.za

shavaun@lsgf.co.za
Me. S. Dippenaar

Robotika

suzanne@lsgf.co.za
Me. S. Joubert

KLEIN SPORT

Tennis

louanne@lsgf.co.za
Me. Louanne Maritz

Landloop

ilzec@lsgf.co.za
Me. Ilze Compaan

Skaak

marindi@lsgf.co.za
Me. Marindi Blignaut

Gholf

callie@lsgf.co.za
Mnr. Callie Cilliers

PERDRY

clara@lsgf.co.za
Me. Clara Wessels

Fietsry

meyerlene@lsgf.co.za
Me. Meyerlene Graham

MINI SPORT

BULLETJIE RUGBY

dries@lsgf.co.za
Mnr. Marius Stander

BEV KRIEKET

stef@lsgf.co.za
Mnr. S. Olivier

MINI-NETBAL

kaeleigh@lsgf.co.za
Me. Kaeleigh Theunissen

MINI-HOKKIE

michelle@lsgf.co.za
Me. Michelle Venter

ALGEMENE VRAE?

VOLTOOI DIE VORM HIERONDER
EN ONS SAL U TERUG SKAKEL

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
NAAM*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form